Lyndon B. Johnson: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
opgebou uit Nederlandse wiki
No edit summary
Lyn 31:
Die oorlog het tot baie teenstand gelei, ook binne sy eie party. Vir die 1968 presidensiële verkiesing het Johnson 'n formidabele mededinger in senator Robert F. Kennedy gevind. Op 31 Maart 1968 het Johnson 'n regstreekse televisie-perskonferensie in die Grand Ballroom van die Hilton Chicago gehou waarin hy aangekondig het dat hy hom nie herverkiesbaar stel nie. Hy het die [[Withuis]] op 20 Januarie 1969 verlaat. Johnson se opvolger Nixon het 'n eervolle einde aan die Viëtnamoorlog belowe.
 
== Israel ==
{{Saadjie}}
Johnson het by Frankryk oorgeneem as Israel se groot buitelandse wapenverskaffer. In 1964 het hy $52 miljoen aan burgerlike hulp, Skyhawk-vliegtuie en Patton-tenks en ander militêre toerusting gegee. Hierdie wapens sou in 1967 tydens die Sesdaagse Oorlog 'n verskil maak, byvoorbeeld in die eerste verrassingsaanval wat die Egiptiese lugmag uitgeneem het. Van daardie jaar tot die hede sou Amerika toenemend hierdie rol van geldskieter en wapenverskaffer aan Israel speel.<ref>{{en}} The Biggest Prison on Earth, A History of the Occupied Territories, Ilan Pappe, Oneworld Publications, London, 2017, p. 26</ref>
 
Hy was woedend toe die nuus hom bereik het dat Israel tot oorlog oorgegaan het in 1967. Hy sou hierdie besluit vir die res van sy lewe as 'n groot fout beskou.<ref>{{de}} 1967, Israels zweite Geburt, Tom Segev, Pantheon Verlag (Random House GmbH), 2009 (2e druk; 1e 2005), p. 413-414</ref>
 
== Afsterwe ==
Johnson is op 22 Januarie 1973 aan 'n hartstilstand oorlede. Hy was 64 jaar oud. Johnson se weduwee, Lady Bird Johnson, is 34 jaar later oorlede.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Presidente van die VSA}}
{{Time-persone van die jaar}}