Gaan na inhoud

Wikipedia:Interessante brokkies/4: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Alias (besprekings | bydraes)
+VSA-vlag
No edit summary
 
(5 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
... dat party stowwe se [[smeltpunt|smelt- en stoltemperature]] nie ooreenstem nie? Alhoewel [[seewier]]jellie by 85 °C smelt, sal dit eers stol wanneer dit tot tussen 32 en 40 °C afgekoel het. Dit kan dus tussen 32 en 85 °C 'n vastestof of 'n vloeistof wees; 'n verskynsel wat bekend staan as [[histerese]].
[[Beeld:Us_flag_large.png|right|60px|Vlag van die VSA]]... dat [[Frans in die Verenigde State|Frans]] deur honderde duisende mense as huistaal gepraat word in die [[VSA]]? Alhoewel miljoene Amerikaners van Franse herkoms is, het [[Engels (taal)|Engels]] Frans hoofsaaklik verdring en kan slegs 'n klein deel van die Franse nasate nog Frans praat.

Huidige wysiging sedert 09:31, 8 Januarie 2014

... dat party stowwe se smelt- en stoltemperature nie ooreenstem nie? Alhoewel seewierjellie by 85 °C smelt, sal dit eers stol wanneer dit tot tussen 32 en 40 °C afgekoel het. Dit kan dus tussen 32 en 85 °C 'n vastestof of 'n vloeistof wees; 'n verskynsel wat bekend staan as histerese.