Gaan na inhoud

Wikipedia:Interessante brokkies/56: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
+prent
No edit summary
 
Lyn 1: Lyn 1:
[[Beeld:Nl-baguettes2.jpg|right|110px|Stokbrode]]... dat 'n mens kwaliteit [[baguette]]s in stede soos [[Phnom Penh]] in [[Kambodja]] kan koop? Kambodja was 'n protektoraat van [[Frankryk]] van [[1863]] tot [[1953]] en die Franse invloed is steeds te bespeur in die land se kookkuns, waar geroosterde baguettes dikwels saam met kerriegeregte geëet word.
[[Beeld:Nl-baguettes2.jpg|right|110px|Stokbrode]]... dat 'n mens [[baguette]]s van gehalte in stede soos [[Phnom Penh]] in [[Kambodja]] kan koop? Kambodja was 'n protektoraat van [[Frankryk]] van [[1863]] tot [[1953]] en die Franse invloed is steeds te bespeur in die land se kookkuns, waar geroosterde baguettes dikwels saam met kerriegeregte geëet word.

Huidige wysiging sedert 18:33, 17 Januarie 2021

Stokbrode
Stokbrode

... dat 'n mens baguettes van gehalte in stede soos Phnom Penh in Kambodja kan koop? Kambodja was 'n protektoraat van Frankryk van 1863 tot 1953 en die Franse invloed is steeds te bespeur in die land se kookkuns, waar geroosterde baguettes dikwels saam met kerriegeregte geëet word.