Gaan na inhoud

Middeleeue: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
No edit summary
No edit summary
Lyn 1: Lyn 1:

[[Lêer:Frankenreich 768-811.jpg|thumb|Die uitbreiding van die Frankiese Ryk onder Karel die Grote.]]
[[Lêer:St michaelis.jpg|thumb|regs|280px|Die St. Michael in [[Hildesheim]] is in die Middeleeue gebou.]]
[[Lêer:St michaelis.jpg|thumb|regs|280px|Die St. Michael in [[Hildesheim]] is in die Middeleeue gebou.]]



Wysiging soos op 09:57, 29 September 2013

Die uitbreiding van die Frankiese Ryk onder Karel die Grote.
Die St. Michael in Hildesheim is in die Middeleeue gebou.

Die Middeleeue word rofweg gesien as die tyd tussen 400 en 1500 na Christus in die Europese geskiedenis. Na die middeleeue, in die renaissance, kom monargieë tot stand en word van die klassieke kulture herontdek, en word die middeleeue beskou as 'n tussenfase na die val van die Wes-Romeinse ryk teen die einde van die 5de eeu). Die Middeleeue begin met die oorname van die mag oor Wes-Europa deur die Germaanse volke in die vyfde eeu n.C.

In die tyd van 476 tot 800 word die weste van Europa oorheers deur die koninkryke wat deur die Germaanse stamme gestig is. Die Franke het 'n belangrike rol gespeel omdat hulle die katolieke vorm van Christendom aangeneem het en stadig 'n groot deel van Europa verower het. Die Gote was Ariane.

Ook andere Germane soos die Bourgondiërs, die Wes-Gote, die Oos-Gote, die Langobarde en die Sakse het koninkryke gestig. Engeland is deur die Angele, Sakse en Jutte ingeval.

In 800 word die Frankiese koning Karel die Grote keiser en begin die Karolingiese Renaissance. Die keisers verloor vinnig hulle mag aan hulle vasalle (onderdane) en so begin die feodale tyd.

In die feodale tyd was die koninkryke verdeeld in baie graafskappe en hertogdomme. In 1095 vra die Bisantynse keiser Alexius Comnenus vir pous Urbanus II om die Turke uit Jerusalem te help verdryf. Urbanus stem in, en die volgende twee eeue word gekenmerk deur die Kruistogte.

In die 14de eeu is Europa deur pesepidemies getref byvoorbeeld die Swart Dood.

Eksterne skakels

  • Cunnan - 'n Engelse wiki wat inligting versamel van die middeleeue en die renaissance.

Sjabloon:Link FA Sjabloon:Link FA Sjabloon:Link FA