Bespreking:Rosj haSjana: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Content deleted Content added
Alias (besprekings | bydraes) |
|||
Lyn 9: | Lyn 9: | ||
::: {{ping|JCIV|Burgert Behr}} volgens die HAT 6 is die korrekte vorm ''Roosj Hasjana''. – K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|trap my uit]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 19:13, 28 Mei 2019 (UTC) |
::: {{ping|JCIV|Burgert Behr}} volgens die HAT 6 is die korrekte vorm ''Roosj Hasjana''. – K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|trap my uit]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 19:13, 28 Mei 2019 (UTC) |
||
: Waar kom die eksotiese hooflettergebruik van die huidige titel (Rosj haSjana) vandaan? Hebreeus het nie eens hoof-/kleinletters nie, dus is hierdie tog sekerlik bietie geforseer, of wat mis ek? --[[Gebruiker:Alias|Alias]] ([[Gebruikerbespreking:Alias|kontak]]) 19:24, 28 Mei 2019 (UTC) |
Wysiging soos op 19:24, 28 Mei 2019
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Rosj haSjana-aanstuur bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Rosj haSjana
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Naam
Is die Afrikaanse naam Rosj Hasjana of Roosj Hasjana? Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 22:35, 25 Maart 2017 (UTC)
- Roosj Hosjana, volgens Pharos en die HAT (Rosj volgens die WAT). Winston (kontak) 03:08, 26 Maart 2017 (UTC)
- Kan ons hom asseblief terugskuif? Die Hebreeuse uitspraak is met 'n kort "o", Afrikaans moet myns insiens dit ook só hou. Of ons kies Joodse Nuwejaarsdag soos vir al die ander Nuwejaarsdae (Chinees, Islamities), ens. Groete. -- SpesBona 20:05, 27 September 2018 (UTC)
- @JCIV en Burgert Behr: volgens die HAT 6 is die korrekte vorm Roosj Hasjana. – K175 (trap my uit | bydraes) 19:13, 28 Mei 2019 (UTC)
- Waar kom die eksotiese hooflettergebruik van die huidige titel (Rosj haSjana) vandaan? Hebreeus het nie eens hoof-/kleinletters nie, dus is hierdie tog sekerlik bietie geforseer, of wat mis ek? --Alias (kontak) 19:24, 28 Mei 2019 (UTC)