Gaan na inhoud

Wikipedia:Interessante brokkies/45: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
SunbeamDog (besprekings | bydraes)
kNo edit summary
No edit summary
 
Lyn 1: Lyn 1:
... dat die "Kop"-paviljoen by [[Liverpool]] se Anfield-stadion vernoem is in eerbied van die [[Slag van Spioenkop]]? 300 [[Verenigde Koninkryk|Britse]] soldate het in die slag gesneuwel en 1 653 is gewond. Teenwoordig is dit die gewoonte in Engels om na enige steil paviljoen as 'n "kop" te verwys.
... dat die "Kop"-paviljoen by [[Liverpool]] se Anfield-stadion vernoem is in eerbied van die [[Slag van Spioenkop]]? 300 [[Verenigde Koninkryk|Britse]] soldate het in die slag gesneuwel en 1 653 is gewond. Teenswoordig is dit die gewoonte in Engels om na enige steil paviljoen as 'n "kop" te verwys.

Huidige wysiging sedert 18:24, 17 Januarie 2021

... dat die "Kop"-paviljoen by Liverpool se Anfield-stadion vernoem is in eerbied van die Slag van Spioenkop? 300 Britse soldate het in die slag gesneuwel en 1 653 is gewond. Teenswoordig is dit die gewoonte in Engels om na enige steil paviljoen as 'n "kop" te verwys.