Gaan na inhoud

Wikipedia:Interessante brokkies/109

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 08:13, 21 Augustus 2016
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

...dat daar moontlik meer as twee wêreldoorloë plaasgevind het? Sommige historici beskou ook die Sewejarige Oorlog en die Napoleontiese Oorloë as wêreldoorloë, omdat beide op verskille kontinente geveg is.