Gaan na inhoud

Wikipedia:Interessante brokkies/56

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Laurens (besprekings | bydraes) op 07:53, 11 Februarie 2007 (Baguettes in Phnom Penh, Kambodja)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

... dat 'n mens kwaliteit baguettes in stede soos Phnom Penh in Kambodja kan koop? Kambodja was protektoraat van Frankryk van 1863 tot 1953 en die Franse invloed is steeds te bespeur in die land se kookkuns.