Gaan na inhoud

Brades

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur SpesBona (besprekings | bydraes) op 10:25, 8 September 2021 (Kategorie:Geografie van Montserrat verwyder; Kategorie:Nedersettings in Montserrat bygevoeg (HotCat.js))
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Brades

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Gebied Vlag van Montserrat Montserrat
 Koördinate 16°47′N 62°12′W / 16.783°N 62.200°W / 16.783; -62.200
 Stigting 1998
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (1998) 1 000
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC -4
 - Somertyd UTC -4
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Brades is sedert 1998 de facto die hoofstad van die eilandnasie Montserrat, 'n Britse oorsese grondgebied in die Karibiese See in Noord-Amerika. Voor 1997 was Plymouth die hoofstad en is sedert 'n vulkaniese uitbarsting in 1997' n spookdorp en de jure die hoofstad.