Gaan na inhoud

Benghazi

Koördinate: 32°7′N 20°4′O / 32.117°N 20.067°O / 32.117; 20.067
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur CommonsDelinker (besprekings | bydraes) op 14:16, 11 Junie 2023 ("Coats_of_arms_of_Municipality_of_Central_Benghazi.png" is verwyder omdat dit in Commons deur Ellywa verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/File:Flag of Benghazi.gif)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Benghazi

بنغازي‎

(Bengasi)
Uitsig oor Benghazi
Uitsig oor Benghazi
Benghazi is in Libië
Benghazi
Benghazi
Koördinate: 32°7′N 20°4′O / 32.117°N 20.067°O / 32.117; 20.067
LandVlag van Libië Libië
StreekCyrenaica
DistrikBenghazi
Regering
 • BurgemeesterAbdelrahman Elabbar
Oppervlak
 • Totaal314 km2 (121 vk. myl)
Hoogte
2 m (7 ft)
Bevolking
 • Totaal631 555

Benghazi (Arabies: بنغازي‎, Italiaans: Bengasi) is, met sowat 760,000 inwoners, die tweede grootste stad van die Noord-Afrika land Libië. Volgens die 2011-sensus het die stad 'n bevolking van 631 555 gehad.