Gaan na inhoud

Wikipedia:Interessante brokkies/4

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Anrie (besprekings | bydraes) op 15:48, 9 Mei 2009 (agar -> seewierjellie (woordeboek))

... dat party stowwe se smelt- en stoltemperature nie ooreenstem nie? Seewierjellie smelt byvoorbeeld by 85 °C en stol tussen 32 en 40 °C; 'n verskynsel wat bekend staan as histerese.