Gaan na inhoud

Libreville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Xqbot (besprekings | bydraes) op 00:38, 27 Junie 2009 (robot Bygevoeg: nah:Libreville; cosmetic changes)
Libreville
Land: Vlag van Gaboen Gaboen
Provinsie: Estuaire
Stigting: 1849
Koördinate: 52°29′N 10°33′E / 52.483°N 10.550°O / 52.483; 10.550
Bevolking: 578,156 (2005)
Burgemeester: Jean Emane

Libreville (Frans vir Vrystad) is die hoofstad en grootste stad van Gaboen. Die stad is die tuiste van ongeveer die helfte van die bevolking van Gaboen en het een van die grootste Europeër-bevolking in Sentraal Afrika.

Geografie

Libreville lê by die mond van die Komorivier, langs die Golf van Guinee. Daar is 7 distrikte in Libreville: Batterie IV, Quartier Louis, Mont-Bouët, Nombakélé, Glass, Oloumi en Lalala.

Geskiedenis

Die Mpongwé mense het gewoon op die plek waar Libreville vandag is. In 1839, is Gaboen oorgeneem deur die Franse Ryk. Later is 'n klein dorpie gebou vir slawe wat vrygelaat is en die naam Libreville (Vrystad) is in gebruik geneem. In 1960 was die bevolking 30,000, maar sedertdien het die stad se bevolking baie gegroei.

Lughawe

Libreville Internasionale Lughawe is 11km noorde van die stad.