Gaan na inhoud

Thimphu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Alexbot (besprekings | bydraes) op 07:43, 30 November 2009 (robot Bygevoeg: ie:Thimphu)
Die Tashichoedzong-tempel in Thimphu
Die Ligging van Thimphu in Bhoetan

Thimphu is die hoofstad en grootste stad van Bhoetan. Die stad het 'n bevolking van 79 115 in 2005 gehad en 'n oppervlakte van 50,67 km².