Gaan na inhoud

31 Desember

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
<< Desember 2023 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
31
Al die dae

31 Desember is die 365ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (366ste in skrikkeljare). Dit is ook die laaste dag van die vierde kwartaal van die jaar. Dit is die laaste dag van die jaar.

Vuurwerke om die nuwe jaar te vier.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings en waarnemingsdae

  • Oujaarsdag word gevier. Sommige mense bly op oujaarsaand tot laat wakker om die nuwe jaar in te wag.
  • Feesdag van Pous Silvester I in die Rooms-Katolieke Kerk ( 2 Januarie in die Ortodokse Kerk).