Gaan na inhoud

Bandar Seri Begawan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Bandar Seri Begawan
‏بندر سري بڬاوان

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Broenei Broenei
 Provinsie Brunei-Muara
 Koördinate 04°57′N 114°57′O / 4.950°N 114.950°O / 4.950; 114.950
 Gestig op 7de Eeu n.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 571 vk km
 Hoogte bo seevlak 9 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2001) 33 026
 - Bevolkingsdigtheid 329/vk km
 - Metropolitaanse gebied 289 262
 Tydsone UTC +08:00
 Burgemeester

Bandar Seri Begawan (Jawi: ‏بندر سري بڬاوان) is die hoofstad en grootste stad van Broenei. Die stad het in 2001 'n bevolking van 33 026 gehad en 'n oppervlakte van 571 km².