Gaan na inhoud

Stanley

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Stanley

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Provinsie Falkland-eilande
 Koördinate 51°41′S 57°51′W / 51.683°S 57.850°W / -51.683; -57.850
 Gestig op 1843
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 2 115
 - Bevolkingsdigtheid 1 057,5
 Tydsone UTC -04:00
 Amptelike webwerf falklandislands.com

Stanley (ook bekend as Port Stanley) is die hoofstad en grootste stad van die Falkland-eilande, 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk. Die stad het 'n bevolking van 2 115 in 2006 en 'n oppervlakte van 2 km².