Jackie Swanson

Amerikaanse aktrise

Jackie Swanson (gebore 25 Junie 1963) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Lethal Weapon (1987) en in die televisiereeks Cheers (1982).

Jackie Swanson
Geboorte 25 Junie 1963 (1963-06-25) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1987: Lethal Weapon
  • 1994: Oblivion
  • 1996: Oblivion 2: Backlash

Televisiereekse

wysig
  • 1982: Cheers

Eksterne skakels

wysig