Gaan na inhoud

Albert Blake: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
No edit summary
Lyn 1: Lyn 1:
'''Albert Blake''' is ’n [[Suid-Afrika]]anse [[skrywer]] en 'n prokureur van [[Roodepoort]].
'''ypende vrat op mBoere-lyfAlbert Blake''' is ’n [[Suid-Afrika]]anse [[skrywer]] en 'n prokureur van [[Roodepoort]].


== Lewe en werk ==
== Lewe en werk ==
Lyn 5: Lyn 5:


== Skryfwerk ==
== Skryfwerk ==
'''''Boereverraaier''''' is 'n  boek oor teregstellings tydens die [[Anglo-Boereoorlog]] en is so gewild dat hoofstukke 7 en 8 aanleiding gee tot die rolprent ''[[Verraaiers]]''. In hierdie boek val die kollig op hensoppers en joiners en die skrywer bespreek die ware verhale van etlike persone wat in hierdie kategorieë geval het. Baie van hulle is tereggestel. '''''Boerekryger'''''<ref>Pretorius, Fransjohan "Rapport" Desember 2010 ; Ferreira JeanetteJulie 2012 </ref> is die teenpool hiervan en bespreek dié Boere wat tot met die vredesluiting in die veld gebly het, die sogenaamde bittereinders. Hiervoor gebruik die skrywer die lotgevalle van Henning Viljoen as basis, na aanleiding van Viljoen se Oorlogsdagboek, aangevul deur sy broer en ander se dagboeke en briewe. Op 6 Maart 1902, slegs twee maande voor die einde van die oorlog, is Viljoen deur 'n  bom onthoof. ''Boerekryger'' is in 2013 op die kortlys vir die toekenning van die Suid-Afrikaanse literêre toekenning vir kreatiewe nie-fiksie en verower in 2014 die Akademie se Louis Hiemstra-prys vir nie-fiksie.
'''''Boereverraaier''''' is 'n  boek oor teregstellings tydens die [[Anglo-Boereoorlog]] en is so gewild dat hoofstukke 7 en 8 aanleiding gee tot die rolprent ''[[Verraaiers]]''. In hierdie boek val die kollig op hensoppers en joiners en die skrywer bespreek die ware verhale van etlike persone wat in hierdie kategorieë geval het. Baie van hulle is tereggestel. '''''Boerekryger'''''<ref>Pretorius, Fransjohan "Eerlike aangrypende vrat op Boere-lyf" Rapport 12 Desember 2010 ; Greyvenstein Jan " Blake bied nuwe perspektief op Afrikanerskap - toe en nou" Volksblad 21 Mei 2011; Wessels André "Verraad in ABO fokus van baanbrekerswerk" Die Burger 6 Desember 2010; Ferreira Jeanette "Bittereinder onder loep" Rapport Julie 2012 </ref> is die teenpool hiervan en bespreek dié Boere wat tot met die vredesluiting in die veld gebly het, die sogenaamde bittereinders. Hiervoor gebruik die skrywer die lotgevalle van Henning Viljoen as basis, na aanleiding van Viljoen se Oorlogsdagboek, aangevul deur sy broer en ander se dagboeke en briewe. Op 6 Maart 1902, slegs twee maande voor die einde van die oorlog, is Viljoen deur 'n  bom onthoof. ''Boerekryger'' is in 2013 op die kortlys vir die toekenning van die Suid-Afrikaanse literêre toekenning vir kreatiewe nie-fiksie en verower in 2014 die Akademie se Louis Hiemstra-prys vir nie-fiksie.


'''''Moord en roof'''''<ref>Roestoff, Amanda “Beeld” 18 November 2013 </ref> is die ware verhaal van speurder Charles Miller se lewe as lid van die Wes-Randse moord-en-roof eenheid en beskryf hoe hy tydens die apartheidsjare verskeie opspraakwekkende misdade danksy deeglike speurwerk en 'n  uitstekende netwerk opgelos het.<ref>Roestoff, Amanda “Boek oor ervaringe van 'n  speurder” “Wes-Beeld” 11 Oktober 2013</ref> In die uitvoering van sy pligte is hy genoodsaak om soveel misdadigers dood te skiet dat hy later telling verloor het. Hierdie werk eis dan 'n  hoë tol van sy psige. Die feite is deeglik nagevors en word on emosioneel aangebied. Dit beskryf suksesse sowel as mislukkings en die bydraes van alle rasse.
'''''Moord en roof'''''<ref>Roestoff, Amanda “Beeld” 18 November 2013 </ref> is die ware verhaal van speurder Charles Miller se lewe as lid van die Wes-Randse moord-en-roof eenheid en beskryf hoe hy tydens die apartheidsjare verskeie opspraakwekkende misdade danksy deeglike speurwerk en 'n  uitstekende netwerk opgelos het.<ref>Roestoff, Amanda “Boek oor ervaringe van 'n  speurder” “Wes-Beeld” 11 Oktober 2013</ref> In die uitvoering van sy pligte is hy genoodsaak om soveel misdadigers dood te skiet dat hy later telling verloor het. Hierdie werk eis dan 'n  hoë tol van sy psige. Die feite is deeglik nagevors en word on emosioneel aangebied. Dit beskryf suksesse sowel as mislukkings en die bydraes van alle rasse.

Wysiging soos op 11:33, 27 November 2019

ypende vrat op mBoere-lyfAlbert Blake is ’n Suid-Afrikaanse skrywer en 'n prokureur van Roodepoort.

Lewe en werk

Hy behaal twee meestersgrade in geskiedenis met lof aan die Randse Afrikaanse Universiteit.

Skryfwerk

Boereverraaier is 'n  boek oor teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog en is so gewild dat hoofstukke 7 en 8 aanleiding gee tot die rolprent Verraaiers. In hierdie boek val die kollig op hensoppers en joiners en die skrywer bespreek die ware verhale van etlike persone wat in hierdie kategorieë geval het. Baie van hulle is tereggestel. Boerekryger[1] is die teenpool hiervan en bespreek dié Boere wat tot met die vredesluiting in die veld gebly het, die sogenaamde bittereinders. Hiervoor gebruik die skrywer die lotgevalle van Henning Viljoen as basis, na aanleiding van Viljoen se Oorlogsdagboek, aangevul deur sy broer en ander se dagboeke en briewe. Op 6 Maart 1902, slegs twee maande voor die einde van die oorlog, is Viljoen deur 'n  bom onthoof. Boerekryger is in 2013 op die kortlys vir die toekenning van die Suid-Afrikaanse literêre toekenning vir kreatiewe nie-fiksie en verower in 2014 die Akademie se Louis Hiemstra-prys vir nie-fiksie.

Moord en roof[2] is die ware verhaal van speurder Charles Miller se lewe as lid van die Wes-Randse moord-en-roof eenheid en beskryf hoe hy tydens die apartheidsjare verskeie opspraakwekkende misdade danksy deeglike speurwerk en 'n  uitstekende netwerk opgelos het.[3] In die uitvoering van sy pligte is hy genoodsaak om soveel misdadigers dood te skiet dat hy later telling verloor het. Hierdie werk eis dan 'n  hoë tol van sy psige. Die feite is deeglik nagevors en word on emosioneel aangebied. Dit beskryf suksesse sowel as mislukkings en die bydraes van alle rasse.

Ontsnap! Boerekrygsgevangenes se strewe na vryheid[4] vertel die verhaal van suksesvolle en onsuksesvolle ontsnappings van Boere tydens die Anglo-Boereoorlog.[5] Verhale sluit in krygsgevangenes wat van treine en skepe afgespring het, diegene wat tonnels probeer grawe het en selfs die wat na die vredesluiting uit aanhouding probeer wegkom het. Bekende verhale soos die vyf swemmers wat van 'n  skip in Colombo ontsnap het en deur Rusland en Europa hul weg terug na die Boeremagte gevind het, word vertel, maar vele van die verhale is onbekend. Die boek fokus egter nie uitsluitend op die ontsnap pogings nie, maar gee ook diepte-agtergrond soos die gemoedstoestand van die krygsgevangenes en hulle onsekerheid oor wat met hulle sou gebeur, die omstandighede waarin hulle aangehou is en hulle kommer oor hulle familielede.

Broedertwis Bittereinder en Joiner: Christiaan en Piet de Wet was op die kortlys van die Rapport/Kyknet Boekprys asook die ATKV Woordveertjie Boekprys vir nie-fiksie.

Publikasies

2010 - Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog

2012 - Boerekryger: 'n Seun se hoogste offer

2013 – Moord en roof: In die kop van 'n baasspeurder

2015 - Ontsnap! Boerekrygsgevangenes se strewe na vryheid

2016 - Broedertwis Bittereinder en Joiner: Christiaan en Piet de Wet

2018 - Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwag

2019 - Robey Leibbrandt: 'n Lewe van fanatisme

Verwysings

  1. Pretorius, Fransjohan "Eerlike aangrypende vrat op Boere-lyf" Rapport 12 Desember 2010 ; Greyvenstein Jan " Blake bied nuwe perspektief op Afrikanerskap - toe en nou" Volksblad 21 Mei 2011; Wessels André "Verraad in ABO fokus van baanbrekerswerk" Die Burger 6 Desember 2010; Ferreira Jeanette "Bittereinder onder loep" Rapport Julie 2012
  2. Roestoff, Amanda “Beeld” 18 November 2013
  3. Roestoff, Amanda “Boek oor ervaringe van 'n  speurder” “Wes-Beeld” 11 Oktober 2013
  4. Pretorius, Fransjohan “Beeld” 13 April 2015Van der Westhuizen, Gert “Rapport” 5 April 2015
  5. Opperman, A.J. “Nuwe boek oor Boere-ontsnappers” “Wes-Beeld” 27 Maart 2015

Ander verwysings