Gaan na inhoud

Tony Frank (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 17:39, 17 Februarie 2019 (Datumsstyl)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Tony Frank
Geboorte (1943-12-09)9 Desember 1943
Sterfte 18 April 2000 (op 56)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tony Frank (9 Desember 1943 – 18 April 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Young Guns II (1990), A Perfect World (1993), Lone Star (1996), en Varsity Blues (1999).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1989: Riverbend
  • 1990: Young Guns II
  • 1993: A Perfect World
  • 1996: Lone Star
  • 1999: Varsity Blues

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1986: Dalton: Code of Vengeance II

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]