Gaan na inhoud

Thai Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 07:31, 9 Julie 2019 (Sjabloon)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Thai Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Thai
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Desember 2003
Huidige status Aktief
URL th.wikipedia.org

Die Thai Wikipedia (Thai: วิกิพีเดียภาษาไทย) is die Wikipedia vir die Thai-taal. Dit is in Desember 2003 geskep en is tans die 61ste grootste Wikipedia met ongeveer 167 000 artikels.