Gaan na inhoud

Martín Vizcarra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur 2x2leax (besprekings | bydraes) op 23:37, 14 Junie 2023
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Martín Vizcarra
Martín Vizcarra

127ste president van Peru
Ampstermyn
23 Maart 2018 – 9 November 2020
Voorafgegaan deur Pedro Pablo Kuczynski
Opgevolg deur Manuel Merino

Persoonlike besonderhede
Gebore 22 Maart 1963 (1963-03-22) (61 jaar oud)

Martín Vizcarra (gebore 22 Maart 1963) is 'n Peruaanse politikus wat van 23 Maart 2018 tot 9 November 2020 die president van Peru was. Die Peruaanse kongres het hom “moreel onbevoeg” verklaar en uit sy amp ontslaan.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]