Gaan na inhoud

Wikipedia:Interessante brokkies/21

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Anrie (besprekings | bydraes) op 10:24, 9 Mei 2009 (taal)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

... dat Manfred von Richthofen, die Duitse vegvlieënier wat ook as die Rooi Baron bekend gestaan het, tydens die Eerste Wêreldoorlog tot 80 vyandelike vliegtuie afgeskiet het?