Gaan na inhoud

.gn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

.gn is die Internettopvlakdomein vir Guinee. Slegs persone vanaf die republiek kan subdomeine onder die topvlak-domein registreer.

Tweedevlak-domeine

[wysig | wysig bron]
  • .com.gn: Kommersieel
  • .ac.gn: Akademies
  • .gov.gn: Regering
  • .org.gn: Nie-winsgewende organisasie
  • .net.gn: Netwerk infrastruktuur

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]