Gaan na inhoud

alle ekstras

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  —     alle ekstras  
Dui aan dat die volledige reeks opsionele bybehore/opsies ingesluit is.
Alle ekstras by 'n motorvoertuig beteken dat items soos 'n lugversorger, kragstuur, radio-CD-speler, lugsakke, ensomeer as standaard ingesluit is.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: full house(en)