Gaan na inhoud

bakkie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] 'n Nissan-bakkie
Enkelvoud Meervoud
  bakkie     bakkies  
bak•kie
  1. (motorterme) Klein vragmotor met laaivermoë wat kan wissel van 'n paar honderd kilogram vir ontspanningsgebruike tot tipies 1 ton vir gebruik as afleweringswaens of om nuts- of vakmanne se gereedskap te vervoer.
  2. Verkleiningsvorm van bak.
  1. 'n Bakkie is 'n ligte voertuig met 'n oop bak waarop 'n vrag vervoer kan word en geskei is van die kajuit.
  2. Die oorskietkos word in bakkies in die yskas gebêre.

    Vertalings

  Vertalings:    bakkie
Engels pickup truck(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bakkie.