Gaan na inhoud

rondawel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Rondawel.
Enkelvoud Meervoud
  rondawel     rondawels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  rondaweltjie     rondaweltjies  
ron•da•wel
(boukunde) 'n Ronde hut; gebou met een vertrek en 'n keëlvormige dak.
Vanweë die lae boukoste, koelheid en algemene geskiktheid in die klimaat, het die rondawel 'n gewilde vorm van argitektuur geword en word dit steeds algemeen gebou.

    Vertalings

  Vertalings:    rondawel
Engels: round hut(en)
Nederlands: rondavel(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rondawel.