Huisgenoot

DIE HEMEL WEET

DIANNE GARVEN (51), ASTROLOOG

‘MY PA het ’n plaas gehad by Le Rouxstasie, daar anderkant Meiringspoort. Hy was nie ’n boer nie, maar hy het dié stukkie grond gehad.

As kind het ek altyd my slaapsak en kussing gevat en alleen buite op die gras gaan lê. Daar was nie ’n lig naby nie, so ek kon al die sterre in die lug sien.

Die hele hemelruim was vol sterre; dit was ongelooflik.

My ma het my toe bietjie begin vertel van die sterre: bietjie van die Suiderkruis, Sewe Susters en die Drie Konings. Ek was gefassineerd met sterre.

Dan het my pa vir my ma gesê sy moet ophou. “Die kind gaan mal word,” het hy gesê.

Skool was vir my moeilik, want ek het altyd gesukkel om iewers in te pas. Ek het nie dieselfde gedink as die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae Aan Die Vervaardiger Peach Van Pletzen
WAARNA LUISTER JY IN JOU KAR? Ek luister gewoonlik na die musiek waarop ek tans in my studio werk. Maar wanneer ek nié daarna luister nie, geniet ek musiek van die Zimbabwiese rapper Hanna, die Franse DJ Emma B en Billie Eilish. WATTER BOEK LÊ LANGS
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Die sanger Jean du Plessis, oftewel Jan Bloukaas, is bedleênd en swak weens breinkanker. Maar dis sy positiweit wat sy geliefdes staande hou Jan Bloukaas, jy is so ongelooflik sterk. Van een cancer warrior aan ’n ander, ek weet waardeur jy gaan. Alma
Huisgenoot1 min read
Meng En Pas Vir Tieners
In Engels staan dit as ’n “capsule wardrobe” bekend – klere wat saam gedra kan word. Dit sluit heelwat neutrale skakerings en spatsels kleur in. Kies rokke wat informeel saam met tekkies gedra kan word of formeel saam met hoë hakke. ’n Rok met patron

Related