Weg!

VIR DIE VOËLS

Ja, sonroom is belangrik, maar ek verpes dit. Binne ’n uur brand jou oë van die SBF-deeltjies of watse chemiese goeters ook al daarin is. Dinge raak veral erg as jy voëls soek in tropiese plekke. En ’n mens kry nie sommer ’n meer bedompige plek as ’n woud in Thailand nie.

Ek het na die blaredak gestaar. My frustrasie het vinniger as die temperatuur gestyg. Ek het ’n reeks bromfluite gehoor wat aanhou klim tot by ’n gekke crescendo!

Maar soos dikwels die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg11 min read
Na Kronkels En Asem
Die Nuweveld- en Roggeveldberg staan soos ’n klipkraalmuur al die pad van Beaufort-Wes tot amper op Calvinia. Dit skei die Onder- en Bo-Karoo van mekaar. Aan die onderkant hurk die Tankwa-Karoo, Moordenaarskaroo, die Koup en die Vlak (sien kaart op b
Weg12 min read
Eet, Drink En Wees Vrolik!
As ’n mens die indrukwekkende Cogmanskloof van Ashton se kant af deur is en Montagu binnery, begroet Die Kloof-padstal jou dadelik op linkerhand. Dié padstal is reeds sedert 1980 aan die gang. Die hoogtepunt is die agtertuin: Stap na buite verby die
Weg1 min read
Die Karoo Op Sy Beste
Wees op die uitkyk vir kreatiewe muurkuns wanneer jy weer deur Cradock (Nxuba) ry. Dalk gewaar jy ’n bergkwagga met ’n donkerbril, of ’n paar uitspattige engelvlerke. Elders is ’n waardige dame in tradisionele Xhosa-drag, en neffens Superspar Tams (b

Related