Kuier

STAP DEUR JOU STORMS

Die teenwoordigheid van God beteken nie die afwesigheid van probleme nie, en die teenwoordigheid van probleme beteken nie die afwesigheid van God nie.

In Rigters 6:12-13 is Gideon in ’n plek waar hy die teenwoordigheid van God betwyfel. “Die Engel van die Here het toe aan hom verskyn. Hy het vir hom gesê: die Here is by jou, dapper man!”

In vers 13 sê Gideon: “As die Here wel by ons is, waarom gebeur al hierdie dinge met ons? Waar is al die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Dokter, ek het onlangs in Kuier gelees oor ’n seun met epilepsie en besef ek weet nie veel oor dié toestand nie. Hoe weet ’n mens dis epilepsie? En kan ‘n mens dit ontgroei? ANONIEM Epilepsie, ook bekend as “aanvalversteurings”, is ’n chroniese toest
Kuier3 min read
Olies Vir Jou Kwale
Haar lysie gunsteling-essential oils oor die afgelope agt jaar is ellelank. Peppermint-, rosemary, lavender-, melissa-, tea tree-olie en bergamot. En met goeie rede, vertel Brigitte Erasmus (43) van Kaapstad. Sy gebruik weekliks die mint-olie vir als
Kuier6 min read
Vlieg Hoog, Meisiekind!
Sy't gespaar en só haar eie weg betaal om te gaan toer in Parys in Frankryk, stoksielalleen, bloot omdat dít daai tyd haar droom was. Nou sprei Farron Eland (24), wat deesdae so amper haarself Parys toe kan vlieg as ’n gekwalifiseerde privaatvlieënie

Related