Weg!

VOËLS

Kan jy nog onthou watter items jy inderhaas in daardie dae voor die Covid-19-grendeltyd aangekoop het? Wyn? Sjokolade? Toiletpapier? Ek het meelwurms loop koop – houers en houers vol wriemelende kewerlarwes. Siende ek nie meer sou kon rondry om voëls te kyk nie, het ek besluit om die voëls na my toe te lok!

Oor ’n tydperk van drie weke het ek! Mettertyd het hulle dié geluid met kos geassosieer en besef dat ek hulle geen leed wil aandoen nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg9 min read
Die Siel Van Die Korbeel
Die stuk aarde rondom Fraserburg, Williston, Carnarvon en Loxton staan as die Hardemanskaroo bekend, maar dit kan net sowel die Korbeel-Karoo genoem word. Dis net in hierdie gedeelte van ons land waar jy dié unieke kliphuisies vind wat die eerste tre
Weg9 min read
Om Jou Stem In Die Veld Te Vind
Die eerste keer toe ek vir Sally Andrew ontmoet, was sy deftig uitgedos in ’n balrok. Dit was in 2022 tydens die Schreiner Karoo-skrywersfees op Cradock by die bekendstellng van haar boek The Milk Tart Murders. Die geleentheid het in die namiddag pla
Weg5 min read
Die Lankmoedigheid
As daar nou een stukkie plaastoerusting is wat mense van ’n lappie Karoo-grond laat droom, is dit ’n windpomp. Op elke tweede Ford Ranger-dubbelkajuit in die stad is daar ’n windpompplakker teen die agterklap. In soveel huise hang ’n afbeelding van ’

Related