Andy Milonakis
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Andy Milonakis | |
Geboortenaam | Andrew Michael Milonakis |
---|---|
Geboorte | 30 Januarie 1976 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Andy Milonakis (gebore 30 Januarie 1976) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Waiting... (2005), Who's Your Caddy? (2007), en Private Valentine: Blonde & Dangerous (2008), en in die televisiereeks The Andy Milonakis Show (2005).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: Waiting...
- 2007: Who's Your Caddy?
- 2008: Private Valentine: Blonde & Dangerous
- Hero Guys
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: The Andy Milonakis Show
- 2011: GGN: Snoop Dogg's Double G News Network
- 2012: Watsky's Making an Album
- 2013: Watsky's Releasing an Album
- 2013: Riff Raff Realm
- 2014: The Adventures of Velvet Prozak
- 2014: Tawk
- 2015: Future-Worm!
- 2015: Andy's Hungry Voyage
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: Candy Ranch
- 2018: Omega Event
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: The Carlton Dance
- 2012: Three Loco: NEATO