Gaan na inhoud

Antoine-Olivier Pilon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Antoine-Olivier Pilon
Geboortenaam Antoine-Olivier Pilon
Geboorte 23 Junie 1997 (1997-06-23) (27 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Antoine-Olivier Pilon (gebore 23 Junie 1997) is 'n Kanadese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Frisson des collines (2011), Mommy (2014), 1:54 (2016), en Junior Majeur (2017).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2011: Frisson des collines
  • 2012: The Pee-Wee 3D: The Winter That Changed My Life
  • 2014: Mommy
  • 2016: 1:54
  • 2017: Junior Majeur
  • Gut Instinct
  • Death of a Ladies' Man

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2010: En audition avec Simon
  • 2013: Mémoires vives
  • 2013: Les Argonautes

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2013: Indochine: College Boy
  • 2015: Lenni-Kim: Pourquoi tout perdre

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]