Barbara Anderson (aktrise)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Barbara Anderson | |
Geboortenaam | Barbara Jeanne Anderson |
---|---|
Geboorte | 27 November 1945 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1966–1993 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Barbara Anderson (gebore 27 November 1945) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Star Trek (1966), Mission: Impossible (1966), en Ironside (1967).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1966: Star Trek
- 1966: Mission: Impossible
- 1966: The Road West
- 1967: Ironside
- 1970: Paris 7000
- 1975: The Invisible Man
- 1982: Star of the Family
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1968: Split Second to an Epitaph
- 1972: Visions...
- 1973: Don't Be Afraid of the Dark
- 1973: The Six Million Dollar Man
- 1974: Strange Homecoming
- 1975: You Lie So Deep, My Love
- 1977: SST: Death Flight
- 1978: Doctors' Private Lives
- 1993: The Return of Ironside
Video's
[wysig | wysig bron]- 2004: Kiss 'N' Tell: Romance in the 23rd Century