Gaan na inhoud

Bespreking:Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Noord-Kaap

[wysig bron]

@Sobaka: Dit lyk of hierdie provinsie nou ook kompeterend geword het. Met 85% van die distrikte getel het die ANC nou 47% Jcwf (kontak) 18:00, 30 Mei 2024 (UTC)[antwoord]

ːNaand Jaap.@Jcwf: Volgens die eNCA projeksies gaan die ANC sy volstrekte meerderheid in die Noord-Kaap handhaaf. https://www.msn.com/en-za/news/other/2024-elections-enca-projects-anc-will-retain-northern-cape/ar-BB1niJQ9?ocid=BingNewsSerp Sobaka (kontak) 19:00, 30 Mei 2024 (UTC)[antwoord]

Hulle het dit egter nie gehaal nie. Jcwf (kontak) 15:29, 31 Mei 2024 (UTC)[antwoord]
Sien so, nogal 'n betekenisvolle verkiesing. Sobaka (kontak) 15:34, 31 Mei 2024 (UTC)[antwoord]
Ja, dis seker. Nou het die ANC 'n kans om die wêreld te bewys dat al hulle gepreek oor 'n nie-rassige Suid-Afrika ook die waarheid was of dat hulle rassisme hulle verhinder om met die DA saam te werk. Jcwf (kontak) 15:42, 31 Mei 2024 (UTC)[antwoord]