Gaan na inhoud

Dick Schoof

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Dick Schoof
Dick Schoof
Dick Schoof

Ampsbekleër
Termynaanvang
2 Julie 2024
Vise Fleur Agema
Sophie Hermans
Eddy van Hijum
Mona Keijzer
Monarg Willem-Alexander
Voorafgegaan deur Mark Rutte (VVD)

Nasionale Koördineerder vir Terrorismebestryding en Veiligheid
Ampstermyn
1 Maart 2013 – 2018
Voorafgegaan deur Erik Akerboom
Opgevolg deur Pieter-Jaap Aalbersberg

Direkteur-generaal van die Algemene Intelligensie en Veiligheidsdiens
Ampstermyn
17 November 2018 – 2020
Voorafgegaan deur Rob Bertholee
Opgevolg deur Erik Akerboom

Sekretaris-generaal van die Ministerie van Justisie en Veiligheid
Ampstermyn
1 Maart 2020 – 2024

Persoonlike besonderhede
Gebore 8 Maart 1957 (1957-03-08) (67 jaar oud)
Santpoort, Nederland
Politieke party onafhanklik

Hendrikus Wilhelmus Maria (Dick) Schoof (Santpoort, 8 Maart 1957) is 'n Nederlands politikus en voormalige staatsamptenaar. Hy is sedert 2 Julie 2024 Eerste minister in die Schoof-kabinet. Tot en met 28 Mei 2024 was hy sekretaris-generaal van die ministerie van Justisie en Veiligheid. Voorheen was hy direkteur-generaal van die Algemene Inlichtingen- en Veiligheidsdienst (AIVD) en Nasionaal Coördinator Terrorismebestrijding en Veiligheid (NCTV).[1]

Eerste Minister[wysig | wysig bron]

Tydens die kabinetsamestelling onderhandelige van 2023-'24 geword Schoof op 28 Mei 2024 voorgestel as Eerste Minister deur die onderhandelende partye PVV, NSC, VVD en BBB. Dit gebeur nadat Geert Wilders (PVV), partyleier van die grootste party in die Tweede Kamer, onvoldoende steun gekry het om self premier te word en voormalig PvdA-minister Ronald Plasterk sy kandidaatskap teruggetrek het. Schoof stel homself daarna voor as 'n onafhanklike Eerste Minister, namens al vier partye. Ná 223 dae se onderhandelinge word Schoof op 2 Julie 2024 deur die koning beëdig.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Who is Dick Schoof? 8 things to know about the new Dutch PM". Politico. 1 Junie 2024.
  2. "The Netherlands has a new government. Here are 3 things to know". Politico. 2 Julie 2024.
Voorafgegaan deur
Mark Rutte
Eerste Minister van Nederland
2024-nou
Opgevolg deur
...