Gaan na inhoud

Gebruikerbespreking:Dumbassman

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Argief
2018/19 2020/21 2022/23
2024/25
Hoe word 'n argief aangelê?

Argivering benodig.

[wysig bron]

Goeie dag Rossouw!

Ek merk jou eie Gebruikerbespreking is besig om oorvol te raak, mag ek maar 'n argief daarvoor op die been bring, net as 'n hulp?

Groete aan jou skape! Gert -- Aliwal2012 09:45, 27 Julie 2024 (UTC)[antwoord]

@Aliwal2012 yes my maat, baie welkom. Dumbassman (kontak) 05:59, 28 Julie 2024 (UTC)[antwoord]
Uitgevoer Uitgevoer Groete tuis!-- Aliwal2012 19:09, 28 Julie 2024 (UTC)[antwoord]
Dankie my maat, ek en my skaap doen goed, maar as die eerste ryp kom val is dit bloed, k*k en hare. Meer diere vrek dat daar nie eers 'n Death metal liedjie is wat dit kan beskryf nie Dumbassman (kontak) 07:50, 29 Julie 2024 (UTC)[antwoord]

Impak van videospeletjies op die jeug‎

[wysig bron]

@Dumbassman:, hierdie artikel is deel van die 2024 skole kompetsie, so gemerk met 'n sjabloon. Dit moet beoordeel word, iewers einde Oktober. Ons moet die betrokke gebruiker beoordeel, nie die gemeenskap se werk nie. Ek sal voorstel dat jy jou werk terugrol of merk met asb. Groete! Oesjaar (kontak) 07:27, 8 Augustus 2024 (UTC)[antwoord]

Is reg, wou help Dumbassman (kontak) 07:29, 8 Augustus 2024 (UTC)[antwoord]
Vewyder asb na Sandboks, Dankie Dumbassman (kontak) 07:31, 8 Augustus 2024 (UTC)[antwoord]