Phyllis Davis
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Phyllis Davis | |
Davis (middel) met rolverdeling van die televisiereeks Love, American Style in 1973
| |
Geboortenaam | Phyllis Ann Davis |
---|---|
Alias | Phyllis Elizabeth Davis |
Geboorte | Nederland, Texas, VSA | 17 Julie 1940
Sterfte | 27 September 2013 (op 73) Henderson, Nevada, VSA |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Alma mater | Lamar Universiteit |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1966–1995 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Phyllis Davis (17 Julie 1940 – 27 September 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Beyond the Valley of the Dolls (1970), Terminal Island (1973), Guns (1990), en Under Siege 2: Dark Territory (1995).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1970: Beyond the Valley of the Dolls
- 1972: Sweet Sugar
- 1973: Terminal Island
- 1990: Guns
- 1995: Under Siege 2: Dark Territory
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1969: Love, American Style
- 1977: Fantasy Island
- 1978: Vega$
- 1981: Everything Goes
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1966: Hollywood Deb Star Ball
- 1974: The Boys
- 1975: Wives
Video's
[wysig | wysig bron]- 1982: Famous T & A