Valérie Allain
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Valérie Allain | |
Geboorte | 3 April 1966 |
---|---|
Nasionaliteit | Frans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Valérie Allain (gebore 3 April 1966) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Le cowboy (1985), Aria (1987), en Les nouveaux tricheurs (1987), en in die televisiereeks Le chevalier de Pardaillan (1988).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1985: Le cowboy
- 1985: À nous les garçons
- 1987: Aria
- 1987: Les nouveaux tricheurs
- 1987: Club de rencontres
- 1988: Alouette
- 1990: L'avaro
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1987: French in Action
- 1988: Le chevalier de Pardaillan