Gaan na inhoud

Wikipedia:Interessante brokkies/72

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

... dat Cyril Ramaphosa 'n sleutelrol gespeel het in die stigting van die NUM, 'n vakbond vir mynwerkers? Hy was 'n regsadviseur vir die Raad van Unies van Suid-Afrika met die stigting van die NUM in 1982.